Successfully reported
+54

Kosmos Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Jacobson Avenue, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ons is in die rustige woonbuurt Hadison Park geleë en bied rustige oornagverblyf op pad na die blommeprag van die Weskus of die wildreservate in Namibië. Kosmos bied elegante kamers en uitstekende diens - dus verseker ons onvergeetlike verblyf.

Die kamers is apart van die hoofhuis met 'n privaat ingang, asook en suite-badkamers met storte. Alle kamers beskik oor lugversorging en het DStv, WiFi, 'n klein yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Ons bied elektriese komberse in die winter en 'n volledige Engelse ontbyt gedurende die week.

Die geriewe sluit 2 swembaddens, 2 braai-areas en veilige parkeerplek in.

Kosmos Guest House is naby die stadskern en hoofroetes sowel as die die bekende Oopmynmuseum (Die Groot Gat). Die Noord-Kaap Mall en die Gariep Medi-Clinic Hospitaal is net in die straat af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Maritza B
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag verblyf oppad na Gauteng. Wat 'n pragtige plek, so netjies en skoon. Ons het veilig gevoel en sal enige tyd weer daar oorbly.
Sep 2025
Rudie J
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Dit is al die 4de keer dat ons by Kosmos Guest House bly. Altyd vriendelik ontvang en kamers altyd netjies en skoon.
Aug 2025
Maxie P
Saam met lewensmaat
5.0
Hartlike ontvangs. Skoon, netjies en gerieflik. Sal beslis aanbeveel. Janni het ons hartlik ontvang. Die kamer was skoon en netjies. Alles wat ons nod...
Sien meer
Jul 2025
Eurika L
5.0
Perfeksie. Baie lekker gebly. Jannie is altyd so vriendelik, geen probleme nie. Feels like home away from home.
Jul 2025
Venessa D
5.0
Baie gerieflik, sal weer daar bly! Baie dankie aan Janni en sy span. Met 'n laat aankoms was hy nog steeds beskikbaar met 'n warm verwelkoming. Die ka...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 12 Jacobson Avenue, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kosmos Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Jacobson Avenue, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb77036c880b5d0d9271d3b077a374d613a5d8cc755b50d554be4cce0aaf1d06a301bb0dfbb3e3f5a31e3f84a97dd6a8d11e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 145 5 1 5 12 Jacobson Avenue Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.758249 24.747284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang