Kruger Bush Retreat
Beskrywing
Dié eenheid op die eerste verdieping en het 'n privaat ingang, koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Dit het ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders, 'n platskerm-TV, WiFi en lugversorging. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond, yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n privaat kuier-area buite met 'n stoep, braaigeriewe en 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad en tuin. Gaste het toegang tot 'n tuin, gemeenskaplike swembad en 'n uitkykdek in die bos.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n tweeplaatstofie met 'n oondjie en 'n mikrogolf insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenslaapkamer-eenheid op die eerste verdieping bied slaapplek aan 2volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-sitarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders, 'n slim-TV, WiFi en lugversorging. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n privaat kuier-area buite met 'n privaat stoep, braaigeriewe, 'n tafel met stoele en 'n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n tweeplaatstofie met 'n oondjie en 'n mikrogolf insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is op die eerste verdieping met 'n privaat ingang is 'n moderne, luukse oopplan-ateljee met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die kombuis het 'n toonbank met stoele en is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, broodrooster, yskassie, breekware en eetgerei toegerus. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n privaat terras met braaigeriewe en 'n stoeptafel met stoele. Die eenheid het 'n uitsig oor die swembad en tuin, asook die bos waar diere vrylik rondloop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n tweeplaatstofie met 'n oondjie en 'n mikrogolf insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid met 2 slaapkamers het 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n sitkamer met 'n koningingrootte-slaapbank, slim-TV, WiFi, sowel as lugversorging. Daar is 'n oopplan-kombuis, eetkamertafel en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en oond, yskassie, breekware en eetgerei vir vier mense, ketel en broodrooster, en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit is 'n grondvloer-eenheid met 'n privaat ingang en die sitkamer lei na die privaat vermaaklikheidsarea met 'n braaiplek en 'n boma/vuurput. Dit is ideaal vir vier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n tweeplaatstofie met 'n oondjie en 'n mikrogolf insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luislang Avenue, Marloth Park, 1432, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang