Successfully reported

Kruger Gateway at 502

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elzanne S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Perfekte oornag na Kruger. Net oorgeslaap op pad na die Kruger, maar netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Close to the Malelane gate, beautiful, well equipped place. It is an absolute delight! Nestled in a serene location, it combines rustic charm with modern comforts. The rooms were extremely clean and tastefully decorated, with great bedding that ensured a restful night’s sleep. Very welcoming owner, who went above and beyond to make our stay memorable. Very close to the Malelane gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike ruim eenheid met alles wat mens nodig het. Lekker naby die Malelane hek. Heerlike ruim eenheid met alles wat mens nodig het. Lekker naby die Malelane hek van die Kruger Wildtuin. Ons is vriendelik ontvang en het lekker gebly. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Kruger Gateway at 502
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Sonja. Julle is altyd weer welkom!

Stefan N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Heerlik, rustig, veilig en gemaklik. Baie lekker gebly en lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Fantastiese plek vir oornag oppad na die Kruger Wildtuin - Malelane hek. Goed ingerig en baie netjies. Ons oorweeg dit selfs om 'n paar nagte oor te slaap en as dagbesoekers in te gaan in die park, omdat die kamer so goed ingerig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ananja R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2025

Baie lekker. Baie netjies, vriendelik, naby Malelane hek. In (gated community) so baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet L
1 nag
3.8
Mei 2025

Baie lekker gewees. Baie lekker gewees. Netjies en veilig. Was baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ben E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2025

It's OK just use it as a stay over. It was our second stay at this venue and I am disappointed that our chalet was not serviced and on the third day they neglected to give us towels. It was not like this before.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rd R
1 nag
5.0
Jul 2024

Tevrede, dankie! Goeie kommunikasie, goeie en vriendelike diens. Skoon, gerieflik en baie naby aan Malelane-hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Kruger Gateway at 502
Baie dankie, Rudolph. Dit was 'n voorreg om jul te huisves. Hoop die res van jul naweek was great! Hoop ons sien jul weer. Suzette en

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 502 Geelhaak Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3028d55b1818a1598880aae0366991d90036461dc59be8e1c52a7e29046d60f0706fc07e050b6b22408a39ca433c4a3584b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 37 5 1 5 502 Geelhaak Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.470415663188 31.554399919482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang