Successfully reported

Kruger Loft

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Liani A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Good value for money, clean and easy access. We had such a wonderful stay at Kruger Loft — it truly exceeded our expectations! From the moment we arrived, we were warmly welcomed by our friendly and helpful host, who went the extra mile to make sure we were comfortable. The loft is exactly as described: a one-bedroom space with an open-plan kitchen, a bathroom, and a stoep. We stayed for three nights, spending most of our days out exploring, and used the loft mainly in the mornings and evenings. The highlight was definitely the fire boma, where we spent our evenings relaxing and connecting as a family. My children (ages 7 and 12) shared the sleeper couch, which was spacious and very comfortable, while our bed was incredibly soft with crisp white bedding. Overall, it was excellent value for money, and we would love to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2025

Lekker. Ons het lekker gebly. Dit is 'n eenkamer vertrek (kombuis ingesluit) met badkamer. Swembad was skoon, maar dit was te koud om te swem. Braai geriewe is gerieflik en die gasheer was vriendelik en tegemoetkomend vir ons wat laat gearriveer het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aldrin O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Die kuier was baie aangenaam en die verblyf het voldoen aan alle verwagtings. Kevin was a super host. Willing to assist wherever he could and helped make our stay very comfortable. Thanks once again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicou H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2024

Prettig, privaat, wildernis, verwondering. Ja, ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Brandon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantastic view and very cosy. Perfect for a couple. Kevin and Maryne are amazing! They went above and beyond for me. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans-hendrik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Heerlik, rustig en mooi. Dit was baie lekker om daar te kuier. Gashere was baie vriendelik en het ons gehelp met enigeiets wat ons benodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2023

Die loft was lekker groot vir 2 mense. Lekker gebly. Kevin en Maryna was goed. Ons het al die diere gesien by die Kruger Loft. Plek is mooi en laat jou ontspan. Sal weer gaan bly by Kevin en Maryna. Dankie vir alles, julle.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Mei 2023

As jy verby die huisie kyk en nie kommunikasie met die eienaar gekry het nie, bly Marlothpark 'n lekker plek. Ek sal nie mense aanbeveel om by Kruger Loft te bespreek nie. Plek het gestink na stof. Eienaar kommunikeer nie met gaste nie. Wifi was nie voorsien soos geadverteer nie, dit het ons werksomstandighede benadeel. Tweede dag van ons verblyf het die stort se gas opgeraak so kon nie stort nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Peter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Best accommodation ever. The location was awesome and the loft was more than we expected. Clean and very tidy and had everything you needed. The balcony was a bonus. We got to sit and have breakfast and supper outside while the wildlife just wandered past. Wild buck and a family of warthogs. We even got to see two hornbills male and female. At night we got to see little nagapies and one big one. The whole experience was truly awesome. Can't wait to go back. Maryna was a great host, who sent us photos before we arrived. Would truly recommend this place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Fantasies. Puik diens gelewer. Baie vriendelike en hulpvaardige gashere. Hulle het ons gehelp om die nodige reëls en stappe te volg om ons reis lekkerder te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3497 Klipspringer Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiacZaKnZN3eBt6ONwdI4Mq1Y0nD6J27VoZL9jCldAkaYQh1btS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 3497 Klipspringer Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.340214126947 31.803976132165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang