Successfully reported

Kududu Guest House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Charlize L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Nie die geld werd nie, maar die uitsig was mooi. TV remotes albei pap. Dekodeerder se sein werk net nou en dan. Water was net-net warm genoeg om in te stort en net vir een persoon, kon glad nie bad nie, water was nie warm genoeg nie. Geen beskuit in die kamer nie. Septic tank se reuk druk op in die toilet, glad nie aangenaam nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Anri
Kududu Guest House
Dear Charlize, Thank you very much for your feedback. While we are pleased to hear that you enjoyed the view, we are truly sorry that other aspects of your stay did not meet your expectations. Please rest assured that we have taken your comments on board, and our team will be addressing the issues you raised — including the TV remotes, hot water, and general maintenance concerns. We sincerely appreciate you bringing these matters to our attention, as your feedback is invaluable in helping us improve. We hope to have the opportunity to welcome you back for a more comfortable and enjoyable experience. Kududu Guesthouse Team

Rosanne M
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2020

Very nice. Our stay was absolutely fantastic. The only issue was that the Jacuzzi was not working and it was advertised as one the the facilities we could use and we had paid full price for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Doortje V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Ruime kamers, van alle gemakke voorsien en heerlijke nuwe box spring beddens. Vriendelike mense en goed versorgte brêkfis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie M
Kort verblyf
5.0
Feb 2019

Warm welcome, wonderful service, beautiful accommodation! We recently stayed at Kududu with some international visitors. We were all thrilled by the standard of the accommodation, the tasty breakfasts and the helpfulness of the staff. I would recommend this to anyone wanting to get away from it all, but experience luxury at the same time. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Dit was 'n gastehuis vir oornagverblyf en die ontbyt was uit die boonste rakke. Kamer was soos 'n droom. Dis die ideale gastehuis om by te oorang en ons sal definitief terugkom vir 'n naweek by so 'n droomplek. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doortje V
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2018

Sien sterre. Skoon, groot kamers, pragtige uitsig en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2018

Keurig, aangenaam, vriendelike diens en pragtige omgewing. Geleë in die rustige plattelandse atmosfeer van die Sondagsriviervallei. Die diens van aankoms tot vertrek, insluitend die ontbyt, was voortreflik. Die huisvesting was ruim en netjies en die braai-area met swembad het meer as aan verwagtinge voldoen. Ons sou wel aanbeveel dat die foto van die buffels wat 'naby die stoep' water drink van die webtuiste verwyder word, want ons het dit as misleidend ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2015

Ongelooflike ondervinding! Die naweek by Mikhaya was 'n ondervinding wat ek en my man nie gou sal vergeet nie. Sal dit vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tineke W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2015

Mooi verblijf. Leuke plek en leuk dat jullie dieren houden. Lieve honden!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2015

Lovely stay We were three couples with different rooms, the luxury being quite a step up. It is a beautiful location and the common space was very nice. The manager was terrific and the food great. We had dinner one of our two nights and enjoyed it very much. It is relatively close to Addo park.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 063
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 063
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 063
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedacht Farm, Sunland, 6115, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6123fa751e65c4b11cbb288c62634ba21d0a2ce85ec9f4bbe61c2ad66eb1ba17e5225e1004bee6c9496834eb967a0d773545?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 063 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Nooitgedacht Farm Sunland 6115 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.534939227174 25.615779249011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang