Bosbok Rus
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2315 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bosbok Rus is 'n bekoorlike huis in die bosveld in Marloth Park wat gerieflike selfsorgverblyf vir tot 4 gaste bied. Met vrylopende diere is hierdie verblyf ideaal vir natuurliefhebbers.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Albei die en suite-badkamers het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof-gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die knus leefarea beskik oor gemaklike sitplek en lugversorging. Die leefarea maak oop op die patio wat buitesitplek het.
Gaste kan veilige parkeerplek en 'n boma-area geniet waar hulle kan braai. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf die Krokodilrivier en winkelsentrums.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2315 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Bosbok Rus het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2315 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang