Successfully reported
+10

Kufihliwe Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D484 Gravel Road, Schuilklip Farm, Ingogo, 2944, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kufihliwe Lodge is in Ingogo, in die Noord-Natalse berge, geleë en kyk uit oor die Buffelsrivier. Dit bied selfsorgverblyf omring deur die natuur.

Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ketel in. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muur-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die uitsigte vanaf die gemeubileerde patio, kompleet met 'n braai-area, geniet en aande om die boma deurbring. Veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Philip L
5.0
Rustige natuur wegbreek. Netjiese plek met alles wat jy nodig het (WiFi ingesluit). Lekker stoep-braai area (gratis hout) met mooi uitsig. Baie stil o...
Sien meer
Sep 2025
Jann G
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful overnight stop, would love to visit again! Comfortable, clean accommodation in a beautiful setting! Well-equipped cottage wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Jan V
Saam met vriende
4.8
Baie lekker. Ek het baie gehou van die rustigheid. Alles wat jy nodig het, was daar gewees om te gebruik.
Aug 2025
Leon W
Saam met lewensmaat
4.8
Netjiese stil plek met meeste geriewe wat jy kan benodig. Netjiese, stil, plek met meeste geriewe wat jy kan benodig. Die blyplek was skoon en plek is...
Sien meer
Aug 2025
Themba M
Saam met vriende
4.6
Refreshing, secured and peaceful. The stay was excellent and the lodge is stunning. It exceeded my expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bjorn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • D484 Gravel Road, Schuilklip Farm, Ingogo, 2944, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kufihliwe Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D484 Gravel Road, Schuilklip Farm, Ingogo, 2944, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa174ae7a35ad56dbd4d3369118225107d2e2ade170bb05041b43cf422ef779cd149539e962e164d1d097e49e6186c19fc341?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 D484 Gravel Road Schuilklip Farm 2944 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.551410282539 29.927651973965
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang