Kufihliwe Lodge
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D484 Gravel Road, Schuilklip Farm, Ingogo, 2944, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Kufihliwe Lodge is in Ingogo, in die Noord-Natalse berge, geleë en kyk uit oor die Buffelsrivier. Dit bied selfsorgverblyf omring deur die natuur.
Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ketel in. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muur-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die uitsigte vanaf die gemeubileerde patio, kompleet met 'n braai-area, geniet en aande om die boma deurbring. Veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bjorn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- D484 Gravel Road, Schuilklip Farm, Ingogo, 2944, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kufihliwe Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D484 Gravel Road, Schuilklip Farm, Ingogo, 2944, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang