Successfully reported

Kumkani Country Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Marinda H
1 nag
5.0
Okt 2025

Lafenis binne Potch. Ag, wat 'n hemelse ervaring was die op-die-nippertjie besluit een nag ervaring nie. Daar was 'n dam reg voor my stoep wat die mooiste en interessantste voëls en diertjies gelok het. Dit was salig, en 'n wonderlike ontsnap van al die gejaag. Baie dankie vir die vinnige reaksie so op kort kennisgewing en die heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflik, naby alles, maar ook weg van lawaai. Ongelooflike oornagplekkie. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Ruim, netjies, verwelkomend. Mooi, ruim kamers, heerlike ontbyt, vriendelike diens. Kon nie vir meer vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalise L
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Netjies, mooi omgewing en vriendelike diens. Dit was 'n baie aangename ontvangs en netjiese verblyf en ideaal geleë vir die rede van my verblyf. Sal beslis weer daar bly as ek Potchefstroom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eldred E
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jul 2025

Ons het nie lekker gebly nie. Die lodge is baie verwaarloos en verouder. Dit adverteer as 'n 4 ster, maar dit is in my opinie 'n 2-3 ster.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Pikkie V
1 nag
5.0
Mei 2024

Vriendelik, netjies en uitstekend geleë. Ons het 1 nag oorgeslaap en het vriendelike diens ontvang, heerlik geslaap en vroeg weer vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kamini M
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Absolutely wonderful. Safe. Comfy and close to amenities. The staff were wonderful, friendly and very hospitable. Both these amazing ladies were willing to assist me with my meal preparations daily with no hassle. Highly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rachelle B
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Lekker ervaring, waarde vir geld. Baie lekker, gesellige atmosfeer, heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarel Jacobus V
1 nag
4.4
Mrt 2024

Vriendelike personeel wat jou sommer welkom laat voel. Geriewe voldoen aan die verwagtinge. Dit was lekker. Dit was my eerste keer daar en die personeel het uit hul pad gegaan om seker te maak ek word ingelig oor wat waar is en tye wanneer geriewe beskikbaar is, ens. Ontbyt was ook lekker en mens voel sommer tuis.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel Jacobus V
1 nag
4.2
Jul 2024

Baie lekker. Bly altyd lekker, vriendelike personeel en lekker ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jan
Kumkani Country Lodge
Bly altyd 'n plesier om jou as gas hier by Kumkani Country Lodge te hê. Vriendelike groete Kumkani Personeel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Parys Avenue, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2ZDY0MmYwLTE4OTctNGUxMC1hZjcxLWNjYTZjODcxNjA2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 37 Parys Avenue Bailliepark 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.715127521929 27.112464090738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang