Kumkani Country Lodge
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Parys Avenue, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kumkani Country Lodge is sentraal geleë in Potchefstroom, langs die oewer van die Mooirivier en naby Potchefstroom se buiteklub.
Verblyf word gebied in 9 standaardkamers, 4 executive-suites en 3 selfsorgkothuise. Die standaardkamers is elkeen ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die executive-suites is elkeen ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke selfsorgeenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die een en 2 enkelbeddens in die ander. Die gedeelde badkamers is ingerig met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n braai-area in elke selfsorgeendheid.
Die kamers is almal ingerig met 'n kroegyskassie, TV, sekere DStv-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, 'n swembad, gimnasium, konferensie-geriewe, 'n restaurant en veilige parkeerplek op die perseel in.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Boskopdam Natuurreservaat, Potchefstroom se museums en die Dome Bergland Natuurpark in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 37 Parys Avenue, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Kumkani Country Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Parys Avenue, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang