Successfully reported
+33

Kumkani Country Lodge

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Parys Avenue, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kumkani Country Lodge is sentraal geleë in Potchefstroom. Die landgoed is geleë op die oewer van die Mooirivier en naby Potchefstroom Buiteklub.

Die verblyf bied 'n verskeidenheid standaardkamers en uitvoerende suites. Die standaardkamers het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die executive-suites het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die kamers is toegerus met 'n yskassie, TV, sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, 'n swembad, gimnasium, konferensiegeriewe, restaurant en veilige parkeerplek op die perseel in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Boskopdam Natuurreservaat, Potchefstroom museums en Dome Bergland Natuurpark in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marinda H
5.0
Lafenis binne Potch. Ag, wat 'n hemelse ervaring was die op-die-nippertjie besluit een nag ervaring nie. Daar was 'n dam reg voor my stoep wat die moo...
Sien meer
Okt 2025
Linda V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, naby alles, maar ook weg van lawaai. Ongelooflike oornagplekkie. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak en aanbeveel.
Feb 2025
Tiaan B
5.0
Ruim, netjies, verwelkomend. Mooi, ruim kamers, heerlike ontbyt, vriendelike diens. Kon nie vir meer vra nie.
Feb 2025
Pikkie V
5.0
Vriendelik, netjies en uitstekend geleë. Ons het 1 nag oorgeslaap en het vriendelike diens ontvang, heerlik geslaap en vroeg weer vertrek.
Mei 2024
Annalise L
4.8
Netjies, mooi omgewing en vriendelike diens. Dit was 'n baie aangename ontvangs en netjiese verblyf en ideaal geleë vir die rede van my verblyf. Sal b...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 37 Parys Avenue, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Kumkani Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Parys Avenue, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2ZDY0MmYwLTE4OTctNGUxMC1hZjcxLWNjYTZjODcxNjA2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 37 Parys Avenue Bailliepark 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.715127521929 27.112464090738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang