Successfully reported
+13

Kwa-Eden Hotels and Conferencing

Hotel
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Walter Street, Meredale, Hotel Complex, Johannesburg South, 2091, Gauteng
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kwa-Eden Hotels and Conferencing bied gerieflike oornagverblyf aan gaste in Meredale, Johannesburg. Hierdie hotel is perfek vir paartjies of sakereisigers wat op soek is na 'n veilige en ruim oornagverblyf.

Verblyf word gebied in 14 goed ingerigte semi-luukse kamers wat elk ingerig is met 2 enkelbeddens wat op versoek in dubbelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Een van die badkamers het 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien en die ruim kamers het oorgenoeg kasspasie, 'n platskerm-TV, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot die swembad op die perseel en daar is ook konferensiegeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe

Ligging

  • 42 Walter Street, Meredale, Hotel Complex, Johannesburg South, 2091, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Walter Street, Meredale, Hotel Complex, Johannesburg South, 2091, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf296d8e64f6e2f2460258068b68c3605deb2678c341cf8b42232b32df09ccb81d9f69b52f222d11d0553097b9efce43ec01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 42 Walter Street, Meredale Hotel Complex 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.2720516 27.9815849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang