Successfully reported

Kwa-Eden Hotels and Conferencing

Hotel
Semi-Lux Kamers
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
14 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Een van die badkamers het 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien en elke ruim kamer het ook genoeg kasspasie, 'n platskerm-TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is streng verbode in die kamers. Daar is aangewese rookareas buite die kamers.
Kinders mag nie sonder toesig by die swembad of enige ander plek op die perseel wees nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 28 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Walter Street, Meredale, Hotel Complex, Johannesburg South, 2091, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf296d8e64f6e2f2460258068b68c3605deb2678c341cf8b42232b32df09ccb81d9f69b52f222d11d0553097b9efce43ec01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 42 Walter Street, Meredale Hotel Complex 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.2720516 27.9815849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang