KwaThabisile Game Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Let asseblief op ons geen-musiek beleid, tensy jy vooraf reël en die lodge eksklusief bespreek.
Ons is hoofsaaklik 'n selfsorg-lodge: al die eenhede het volledig toegeruste kombuisies en ons het nie 'n oop restaurant nie.
Ons bied egter etes op versoek aan vir groepe wat die lodge uitsluitlik bespreek. Die spyskaarte kan spesiaal gemaak word om by jou behoeftes te pas, jy moet dit net vooraf reël indien jy dit so verkies.
Ons bied die volgende aan (dit kan aangepas word volgens jou begroting);
Ontbyt R 77 per persoon
Middagete R140 per persoon
Aandete R220 per persoon
Ekstra beddens (meer as 2 of 4 persone, hang af van eenheid) R345 per persoon per nag.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 29, 29 Boekenhoutskloofdrift, Cullinen, 1000, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang