Lê-'n-bietjie Rustenburg
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Unie Street, Bo-dorp, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R540 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lê-'n-Bietjie Rustenburg is 'n moderne eenheid, ideaal vir oornagverblyf en sakeverwante besoeke aan Rustenburg. Die vrystaande eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel, en gratis tee en koffie word voorsien. Die kamer is gevul met natuurlike lig deur skuifdeure. 'n Slim-TV met DStv, Disney+-stroomdiens en gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se vermaak.
Die eenheid se sentrale ligging bied gaste maklike toegang tot plaaslike geriewe, winkels en aktiwiteite, en gratis veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Danica Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 45 Unie Street, Bo-dorp, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Lê-'n-bietjie Rustenburg het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Unie Street, Bo-dorp, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang