Successfully reported

Lê-'n-bietjie Rustenburg

Selfsorg
Lê-‘n-bietjie
Vanaf
Vanaf R 540
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel, en gratis tee en koffie word voorsien. Die kamer is gevul met oorgenoeg natuurlike lig deur skuifdeure wat oopmaak na 'n patio. 'n Slim-TV met DStv, Disney+-stroomdienste en gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se vermaak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
DStv
Badkamer
Badhanddoeke
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Vermaak
DStv
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.

Huisreëls

Daaglikse skoonmaak en skottelgoed sal om 11:00 gedoen word (alternatiewe tyd kan vooraf gereël word).

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Rook is verbode in die eenheid.

Die maksimum kapasiteit van die eenheid is 2.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 540
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Unie Street, Bo-dorp, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d4eda3c58ff2abba80b83ac665947352b7f1657e2ac19e668f13e212cf435a9ecb8e7c8dac31360a051744a83949d20595?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 45 Unie Street Bo-dorp 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.682166993138 27.228976919049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang