Successfully reported
+27

La Bamba

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 212 Hoogte Road, Wilderness, George, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Bamba bied selfsorgverblyf met gedeeltelike see-uitsigte in Wildernis, op die Tuinroete. Hierdie verblyf beslaan die onderste vlak van die eienaar se hoofwoning en is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante in die area.

Hierdie smaakvol gemeubileerde oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel het ook 'n gemaklike rusbank en stoele, en die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die glasdeure maak oop na 'n privaat patio wat 'n houtdek en buitemeubels sowel as braaigeriewe het, sodat gaste kan ontspan en die gedeeltelike see-uitsigte vanaf hul voorstoep geniet. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar. Daar is stap- en hardlooproetes naby vir gaste wat die natuurlike omgewing van die area wil geniet.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 212 Hoogte Road, Wilderness, George, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 212 Hoogte Road, Wilderness, George, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84d886c1a33fca7f5ad017b42ac4266de11044d30732acfb7b856a263ab318235272d6f8ca69b5391a14d186fb264a7c43f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 212 Hoogte Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.992101195416 22.574420675932
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang