Successfully reported

La Bella B+B

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Chantal T
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlik en ontspannend. Absoluut fantasties. Ons het heerlik geslaap, die lugversorger in die hittige nag was wonderlik. Ons het die kombuis terdeë geniet en baie daarvan gebruik gemaak. Die ligging is perfek en die plekkie pragtig. Elri was 'n absolute ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gesellig. Ons het baie lekker gebly saam vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloize H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Gerieflik met vriendelike diens. Die eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Die kamers was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luchelle W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gemaklik vir 'n vinnige reis. Lekker gebly, die kamers is in 'n kleiner huis op die perseel met 'n oop kombuis. Die mense is ook dierevriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

A good place to stay! We were there for a very short while. Arrived late, went out for dinner, slept and left early. Elri was very kind and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Oornag plekie vir my en my man. Vriendelik ontvang deur Elri - ten spyte van haar persoonlike omstandighede op die dag van ons aankoms. Skoon en netjies plek, sal beslis weer gebruikmaak van La Bella!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Netjiese kamer in 'n goedgeleë en vriendelike gastehuis. Baie vriendelike gasheer en gasvrou wat jou dadelik laat tuis voel. Kamer ruim, gerieflik en netjies. Heerlike ontbyt gehad die oggend van ons vertrek en ons kon selfs familie van ons daarin laat deel. Onderdakparkering was baie veilig en die gastehuis is goed geleë. Tuinuitsig uit die kamer was baie rustig en mooi. Die reuse Wildevy is 'n uitstekende kenmerk van die plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Edwin Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Comfortable room in a quiet garden setting. The reception and welcome by the host was good. Room presented well and looked great. Outside seating area was nice. Spent some time there in the evening having a few drinks. There are three friendly large dogs that came to say hi every now and again. Some small complaints that I raised with the owner were the bathroom mat smelled and we placed it outside. The bathroom sliding door was difficult to close. Enjoyed our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rowan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Great place to stay, close to all amenities, feels like home away from home. My wife and I needed a quiet time away from home. We stayed for one night and enjoyed the stay so much. It is really a good place to stay; you feel at home, and Elri is an amazing hostess. She made our stay great as she is very attentive to your needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gasvry - baie lekker gebly - eienaars vriendelik. Dankie - baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Kretschmar Avenue, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65e288ae3deaa06d63ed2c57fdd069daef6b6c8d7a14c20134ca5c6f778267b4758bb1fb89a58d19c2f5924f77c572f8cd19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 75 Kretschmar Avenue Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.876236309471 28.290663957596
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang