La Casa Nostra Villa Rose Garden
Beskrywing
Dié eenheid het pragtige Toskaanse dekor met luukse linne en 'n aparte en suite-badkamer. Die eenheid het gehalte-afwerkings soos 'n spieëltafel, tee- en koffiemaakgeriewe met 'n Nespresso-masjien, Netflix, DStv en vinnige WiFi. Die stoep bied 'n uitsig oor die pragtige roostuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
- Rook is verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Let daarop dat die kamer nie 'n stoof of oond het nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het pragtige Italiaanse dekor met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor 'n roostuin en Toskaanse landskap. Die koffiestasie sluit 'n Nespresso-masjien in. Gaste het ook toegang tot Netflix, YouTube en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Rook is verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Let daarop dat die kamer nie 'n stoof of oond het nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied romantiese selfsorgverblyf met 'n privaat stoep wat 'n uitsig oor 'n roostuin het. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf en 'n yskas toegerus. Gaste het ook toegang tot Netflix, YouTube en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Rook is verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Let daarop dat die kamer nie 'n stoof of oond het nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié pragtige Italiaanse-selfsorgeenheid beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor 'n roostuin met 'n fontein. Gaste het ook toegang tot Netflix, YouTube en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Rook is verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Let daarop dat die kamer nie 'n stoof of oond het nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56a Hilltop Road, Belverdere, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang