La Dolce Vita
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit.
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Geen harde musiek mag na 22:00 gespeel word nie.
Parkeerplek is op eie risiko.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 3 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 2 volwassenes, 1 kind
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 34 Clivia Road, Mountainside, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang