Successfully reported
+69

La Mer

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Marine Drive, Kleinmond, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Mer is in Kleinmond geleë. Die verblyf is 'n strandhuis aan die see en beskik oor 'n woonstel met slaapplek vir 2 gaste en die hoofhuis met slaapplek vir 6 gaste. Ons het 'n omskakelaar om ligte, internet, TV's en sekuriteitskameras aan te hou tydens beurtkrag.

Die Selfsorg Sea front Beach House beskik oor 3 slaapkamers waarvan 1 kamer 'n dubbelbed het, die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitkamer met 'n binnenshuise kaggel, TV met DStv volledige pakket en gratis WiFi. Daar is 'n binnehof buite met 'n ingeboude braai-area met 'n buitetafel en stoele asook 'n draagbare braai wat op die voorstoep gebruik kan word.

Die Selfsorg Sea Front-woonstel is oopplan en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het 'n binnekaggel, TV met DStv-volledige pakket en gratis WiFi. Buite is 'n stoep met 'n draagbare braai, tafel en stoele.

La Mer is 15 minute se stap, op 'n houtpromenade, vanaf die Palmiet-strandmeer en strand. Botrivier-strandmeer en Kleinmond Blouvlag-hoofstrand is 20 minute se stap weg. Die bedrywige plaaslike vissershawe met talle restaurante en oulike winkeltjies is minder as 5 minute se stap weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Joanne J
5.0
Pragtig! Beveel dit aan! Pragtige plek. Netjies met alles wat nodig is!
Okt 2025
Pieter G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike besoek aan Kleinmond met 'n lekker blyplek. Ons het baie lekker gebly by La Mer. Die uitsig is fantasties. Die eenheid is baie skoon en netji...
Sien meer
Sep 2025
Magda M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gekuier! Baie goed toegerus. Diens is uitstekend. Dankie. 'n Pragtige plek! Het dit baie geniet.
Sep 2025
Kobie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike huis, goed toegerus en binne loopafstand van strand en winkeltjies. Wat 'n heerlike plekkie om net te sit en vir die see te kyk, en dit uit...
Sien meer
Aug 2025
Herman V
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning! This is truly a "home away from home.". See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 177

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 2 Marine Drive, Kleinmond, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Mer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Marine Drive, Kleinmond, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeef0f468e32b2b7b848f6cea4c98de078ed0cd72d0ddbb008b075d1bf7f29e6918b52dbf42899351327b944f0c51d0029f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 2 Marine Drive Kleinmond 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.345409295403 19.011951906746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang