Successfully reported

La Mer

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Joanne J
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Pragtig! Beveel dit aan! Pragtige plek. Netjies met alles wat nodig is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike besoek aan Kleinmond met 'n lekker blyplek. Ons het baie lekker gebly by La Mer. Die uitsig is fantasties. Die eenheid is baie skoon en netjies met baie aandag gegee aan detail. Alles is daar wat jy benodig vir jou verblyf. Ons het veral ons koffie op die stoep geniet wat uitkyk oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het heerlik gekuier! Baie goed toegerus. Diens is uitstekend. Dankie. 'n Pragtige plek! Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflike huis, goed toegerus en binne loopafstand van strand en winkeltjies. Wat 'n heerlike plekkie om net te sit en vir die see te kyk, en dit uit die sitkamer uit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Stunning! This is truly a "home away from home.". See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

( J.p.) Nonnie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ek kom vir seker terug maar die slag vir 10 dae. Dit was baie aangenaam en die uitsig baie goed. Die huis was pragtig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderlik, sal vir seker weer gaan kuier. Skoon, baie netjies en die see uitsig is amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustigheid, vrede en ek gaan beslis weer. Weereens 'n wonderlike verblyfervaring. Dankie vir die kommunikasie en vriendelike behandeling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great, communication was clear and on time. The location is superb. Great, communication with the host was clear and on time. The location is superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viljoen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beter ligging is nie moontlik nie. Baie lekker en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 177

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Marine Drive, Kleinmond, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeef0f468e32b2b7b848f6cea4c98de078ed0cd72d0ddbb008b075d1bf7f29e6918b52dbf42899351327b944f0c51d0029f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 2 Marine Drive Kleinmond 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.345409295403 19.011951906746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang