Successfully reported

La Palma Villas No. 40

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Toga L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Absolutely fantastic. Excellent, the facilities are very good, ideal location for beach walks and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
La Palma Villas No. 40
Dear Toga Thank you for your positive feedback. We hope you visit us again soon.

Rozani J
Lang verblyf
5.0
Jun 2025

Perfek vir gesinne. Woonstel het alles gehad wat ons benodig het vir die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
La Palma Villas No. 40
Hi Matty Baie dankie vir die goeie resensie. Hoop ons sien julle weer!

Varisa M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Fantasies, die tieners het dit baie geniet. Hi, hierdie is een vir die boeke, baie netjies en skoon woonstel. Sal enige tyd weer gaan en vriende aanmoedig om te gaan inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
La Palma Villas No. 40
Varisa, baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons is so bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle weer by ons te hê

Navalia K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Was netjies, het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
La Palma Villas No. 40
Hi Navalia Wou net dankie sê vir die goeie resensie. Hoop ons sien julle weer!

Chandre S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie heerlike plek, sal definitief weer gaan. Baie lekker gebly, mooiste plek en naby alles. Ons het ons baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
La Palma Villas No. 40
Liewe Chandre Baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop julle kom weer vinnig.

Erol V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Asemrowend. Die plek was baie mooi en netjies. Was 'n plesier om daar te bly en sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
La Palma Villas No. 40
Hi Erol Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om jou eendag weer by ons te verwelkom!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2025

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sharon T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Verblyf was fantasties. Ons het dit geniet, sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
La Palma Villas No. 40
Baie dankie vir die mooi terugvoer

Vinolia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Wonderlik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
La Palma Villas No. 40
Hi Vinolia Baie dankie! Ons hoop julle kies ons eendag weer. Groete

Hannelize J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Naweek met kind en groot ouers. Definitief waarde vir geld! Baie gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Blvd, Die Voor Bay, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3c28a0e8a2e3f0aa384e0933ff087d17e9a341c77441b31d3859819b37677da8706328ef5d2a3aee8d15913560e966c803a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 Beach E Blvd, Die Voor Bay Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.157362302066 22.109122806177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang