Successfully reported
+18

La Palma Villas No. 40

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Blvd, Die Voor Bay, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

La Palma Villas No. 40 is 'n bekoorlike woonstel in Diaz Strand, Mosselbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf vir tot 8 gaste. Die eiendom spog met see-uitsigte vanuit elke kamer.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 stapelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat na die balkon lei met 'n braai-area wat oor die see uitkyk.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area op die balkon en 'n privaat hek wat na Diaz se hoofstrand lei, geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Toga L
Gesin met tieners
5.0
Absolutely fantastic. Excellent, the facilities are very good, ideal location for beach walks and restaurants.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Rozani J
5.0
Perfek vir gesinne. Woonstel het alles gehad wat ons benodig het vir die verblyf.
Jun 2025
Varisa M
Gesin met tieners
5.0
Fantasies, die tieners het dit baie geniet. Hi, hierdie is een vir die boeke, baie netjies en skoon woonstel. Sal enige tyd weer gaan en vriende aanmo...
Sien meer
Mei 2025
Navalia K
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Was netjies, het dit geniet.
Apr 2025
Chandre S
5.0
Baie heerlike plek, sal definitief weer gaan. Baie lekker gebly, mooiste plek en naby alles. Ons het ons baie geniet.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Beach E Blvd, Die Voor Bay, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Palma Villas No. 40 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Blvd, Die Voor Bay, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3c28a0e8a2e3f0aa384e0933ff087d17e9a341c77441b31d3859819b37677da8706328ef5d2a3aee8d15913560e966c803a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 Beach E Blvd, Die Voor Bay Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.157362302066 22.109122806177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang