Successfully reported

La Playa B&B

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Rocky B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Ons het dit baie geniet. Ons het baie lekker gebly en Bea se gasvryheid was baie besonders. Die enigste ding wat ek sal aanbeveel, is as die kamers elk 'n klein yskas kan kry om water ens. koud te hou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob R
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Friendly host, close to the beach, clean and comfortable. Thank you. We were only there one night. Friendly reception by the host and we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruth J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

For the money we spent for one night, I don't feel it was worth it. We had a room with a balcony, but with no real view to rave about. The bed was not very comfortable, too hard; they must improve on that definitely. We did not have access to a microwave or a small bar fridge, which would have made a huge difference.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Albert M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Sal enige tyd weer bespreek. Volpunte vir gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie S
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Baie aangenaam en hartlik behandel. Dit was 'n aangename kuier. Ontbyt is stiptelik bedien en heerlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Saartjie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Gerieflike oorslaap na 'n lang dag se reis. La Playa B&B is sentraal geleë met goeie sekuriteit. Ons gasvrou het ons hartlik ontvang en ons van alles voorsien wat ons nodig het. Die kamer is netjies en het in al ons behoeftes voorsien. Ons ontbyt was stiptelik en keurig na ons smaak bedien. Ek kan beslis La Playa B&B aanbeveel vir 'n gerieflike, gemaklike oorslaap by die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Okt 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Charmaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2023

Dit was 'n netjiese kamer. Sal net aanbeveel dat die ontbyt 'n bietjie meer keuses het. Dit was presies dieselfde elke oggend. Ek stel voor dat muesli, jogurt en vrugte uitgesit word vir die wat nie elke dag spek en eiers wil hê nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew A
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

A wonderful B&B with an even more wonderful host. I thoroughly enjoyed my stay at La Playa. Bea is a welcoming, friendly, helpful and accommodating host! Thank you Bea. Fast easy access to the beach for an early morning and evening swim or surf is just the best. The beach at Strand is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardt N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Lekker plek om te bly! Baie lekker plek om te bly en baie behulpsame mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 de Beers Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c24c10301b9b25d157d009629bbf6f5b3b4c1e05958672742e4eb7010a5e83957136bc2833a3e786ad24fd0b2003eaf5799?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 128 de Beers Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.103129974488 18.817609995603
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang