Pinot Noir Suites @ La Roche Estate
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Robertsvlei Road, La Roche Estate, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Vanaf R2 772 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            La Roche Estate is 'n pragtige landgoed in die rustige Robertsvleivallei in Franschhoek en bied 'n prentjiemooi uitsig op die berg en oor die wingerd. Die landgoed is 5 km vanaf Franschhoek se middedorp en dit word deur wynplase omring. 
Die Pinot Noir Suite 1 is 'n woonstel met slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die Luukse Pinot Noir Suite 2 met 'n warmbad bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, gehaltelinne en 'n en suite-badkamer met toilet, wasbak en 'n stort.
Gaste kan lekker op die landgoed of in die woud wandel en in die dam swem op warm somersdae. Die omgewing is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek gevul met wynproesessies, lekker eetervarings, voetslaan en perdry.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Robertsvlei Road, La Roche Estate, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Gaste dink Pinot Noir Suites @ La Roche Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Robertsvlei Road, La Roche Estate, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang