Successfully reported
+10

La Roche Stay

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Glengarry Crescent, Humewood, Gqeberha, 6013, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

La Roche Stay is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die grondvloer van die eienaar se hoofhuis in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuisie met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet. Vir gaste se vermaak is 'n TV met 'n volledige ruiker DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Buite is daar 'n patio met 'n buitetafel en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar, en gaste sal sowat 800 m vanaf Kings Beach geleë wees, binne stapafstand van restaurante en geriefswinkels af. Hierdie eiendom het sonkrag sowel as elektrisiteit in geval van kragonderbrekings.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 58

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 37 Glengarry Crescent, Humewood, Gqeberha, 6013, Oos-Kaap
  • Gaste dink La Roche Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Glengarry Crescent, Humewood, Gqeberha, 6013, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA908946f8e24b7ee559231fc78322a339f72bcf786aed6f04e1993cbca6adbf563077b9b5161489dac67836ad03aaef172a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 37 Glengarry Crescent Humewood 6013 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.979470707988 25.640178384061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang