Successfully reported
+40

La Rochelle

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Jan van Riebeeck Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Rochelle is 'n 100 jaar oue gerestoureerde Victoriaanse huis in die hartjie van die historiese dorp Wellington.

Hierdie Victoriaanse huis het 3 en suite-kamers, elkeen met 'n privaat ingang en smaakvol gemeubileer met antieke meubels.

Rook is verbode in alle kamers en ons versoek dat gaste alkohol verantwoordelik gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar, TV's in al die kamers, klein kombuisie met mikrogolf en yskas.

Geniet 'n uitsig oor die wingerd en op die berge vanaf die skaduryke stoep. Die groot tuin het 'n plonspoel en baie spasie om te ontspan.

Die eienaars woon saam met hulle honde op die perseel en daarom word ander troeteldiere nie toegelaat nie.

Wellington is slegs 65 km vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe en 'n skrale 400 meter vanaf die CPUT-kampus, Hugenote Kollege, Breytenbach Sentrum, verskeie trou-lokale, 'n gholfbaan, Bain's Whiskey en wynplase.

Wellington is in die hartjie van die Boland geleë, wat dit die ideale basis-verblyfplek maak vir die toeris wat die Kaapse Wynlande, Kaapse Metropool, Weskus, Overberg, Swartland en Bainskloofpas wil verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Magda V
5.0
Julle sien my beslis weer. Ek het die huislike atmosfeer en pragtige uitsig baie geniet. Die aandag aan detail en goeie linne en handdoeke was ook opm...
Sien meer
Sep 2025
Sias R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! A very sweet hideaway with wonderful trees.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Largo B
Saam met vriende
5.0
Baie dankie vir ’n pragtige, skoon verblyf en julle wonderlike gasvryheid. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf! Julle huis was pragtig skoon en netjie...
Sien meer
Mei 2025
Marga S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Rustige, huislike en gerieflike blyplek. Ons het in die Lavender-eenheid gebly, wat baie mooi ingerig en gerieflik is. Die omgewing is rustig en di...
Sien meer
Mei 2025
Anneline N
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasvrou. Alles uiters netjies. Atmosfeer wat jou omhels as jy instap. Fantastiese gastehuis! Was 'n heerlike oorbly!
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 13 Jan van Riebeeck Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Rochelle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Jan van Riebeeck Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe5268159175c242026da2f140d0f01715f46578649946f1eb95f9ef0df1d8af5b0fc75d9a7c559108be408d8599eed598f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 13 Jan van Riebeeck Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.636416148501 19.00256217791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang