L'abri
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Moll Street, Parys, 9858, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
L'abri is in die hartjie van Parys geleë en bied 'n asemrowende uitsig oor die Vaalrivier. Dit is die ideale blyplek vir 'n paartjie of vriende wat 'n wegbreek buite die stad nodig het.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n stoof, eetgerei, breekware en 'n ketel toegerus is. Buite is daar 'n stoep met 'n eetarea en 'n uitsig oor die tuin. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Die woonstel is op die spa-perseel geleë waar gaste op vooraf versoek toegang tot die spa-geriewe het. Die Parys Gholflandgoed is stapafstand ver en Tootfarangi Strawberry Farm is 3,8 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Moll Street, Parys, 9858, Vrystaat
- Gaste dink L'abri het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Moll Street, Parys, 9858, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang