Successfully reported
+14

L'abri

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Moll Street, Parys, 9858, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Parys en bied asemrowende uitsigte oor die Vaalrivier, L'abri is die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of vriende wat 'n wegbreek van die stadslewe benodig.

Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, eetgerei, breekware en ketel. Gaste kan maaltye in die buitelug geniet op die gemeubileerde patio wat oor die tuin uitkyk. Toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek word regdeur die verblyf voorsien.

Die woonstel is op die Spa-eiendom geleë, waar gaste toegang tot die spa-geriewe het op afspraak. Vir gaste wat die area wil verken, is Parys Gholflandgoed binne stapafstand, en Tootfarangi Strawberry Farm is 3,8 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Lugversorging
Verwarmer
Kombuisie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Moll Street, Parys, 9858, Vrystaat
  • Gaste dink L'abri het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Moll Street, Parys, 9858, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d52bc22d00344441d8b03a2c80faec7df94aea99b77cae2612420ee3a31b45bb2905cc485ca1f8c18cd3d9baa0ae80cf6df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 5 Moll Street Parys 9858 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.89618585765 27.458459931101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang