LaDamon
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 106 Main Road, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
LaDamon het 3 knus kamers wat op die gasheer se perseel in Hoog-En-Droog, Paarl geleë is. Die kamers is ideaal vir reisigers wat deurry en op soek is na 'n gerieflike blyplek terwyl hulle die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van die Paarl verken.
Hierdie eiendom het 'n omskakelaar en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Albei die kamers is ingerig met koningingrootte-beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Albei kamers het WiFi, lugversorging en 'n TV. LaDamon 1 het uitgesoekte TV-kanale terwyl LaDamon 2 die volle DStv-pakket het. Tydens beurtkrag is daar 'n rugsteunkragstelsel wat elektrisiteit verskaf en die Wi-Fi en die TV van krag voorsien.
Daar is 'n lieflike swembad beskikbaar vir gaste se gebruik, veral op daardie warm somersdae. Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Main Street Paarl is 'n kleurvolle versameling pragtig gerestoureerde Kaaps-Hollandse, Georgiese en Victoriaanse geboue en sluit 'n verskeidenheid winkels, restaurante en besienswaardighede in. Hierdie eiendom is stapafstand vanaf die skool se atletiekvelde. Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, fietsry, voëlkyk en wynproe in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 106 Main Road, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink LaDamon het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 106 Main Road, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang