Successfully reported
+44

Lady Beach Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Lady Ellen Crescent, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 990 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lady Beach Villa is 'n ruim selfsorgvakansiehuis wat in Umhlanga geleë is, net 'n entjie van die strand af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Dié eiendom met lugversorging bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, asook 'n buitestort. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed. Twee van die badkamers het beide 'n bad en 'n stort, terwyl die ander 2 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis wat 'n 4-plaat gasstoof, dubbel elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien insluit. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is daar 'n TV, gratis WiFi-toegang en 'n pooltafel. 'n Toegewyde werkspasie is ook beskikbaar vir gaste wat werk moet inhaal.

Die eiendom maak oop op 'n ruim dek met 'n swembad, Jacuzzi, buitesitplek, sonstoele en braaigeriewe. Gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af en is gerieflik naby Umhlanga-dorpie geleë, wat 'n verskeidenheid lewendige restaurante en koffiewinkels bied.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Philippa Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 21 Lady Ellen Crescent, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lady Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 990
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 990
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 990
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Lady Ellen Crescent, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e1eddd498bd0819b1a951478b09e0d9d3e6d09d07b19a9d494d304344fb9f382151caab701b428bc18770c49596f5ed0dbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 990 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 21 Lady Ellen Crescent Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.7536946 31.0697443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang