Lady Leuchars
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 188 Voortrekker Street, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lady Leuchars Gastehuis is een van die oudste huise in Greytown - nou pragtig gerestoureer en smaakvol versier in 'n bed-en-ontbyt.
Die gastehuis bied slaapplek vir 20 mense in 10 gemaklike kamers. Daar is 7 tweepersoonskamers en 3 dubbelkamers, almal en suite met gratis WiFi, geselekteerde satelliet-TV en 'n tee-/koffiestasie. Geriewe sluit in 'n swembad, braaigeriewe, 'n gemaklike gaste-sitkamer met geselekteerde satelliet-TV, en 'n klein konferensie-/funksiekamer. Alle aspekte, insluitend die ruim en rustige tuin, is ontwerp om u verblyf by ons 'n aangename ervaring te maak.
Die bekoorlike Victoriaanse gastehuis is geleë in die sentrum van Greytown, wat in die hartjie van Umvoti County in die KwaZulu Natal Midlands lê. Die gastehuis is slegs 70 km vanaf Pietermaritzburg en 130 km vanaf Durban Internasionale Lughawe.
Ryk aan geskiedenis, is die pragtige ou gebou die voormalige woning van Sir George en Lady Marion Leuchars. Greytown is in 1854 gestig en vernoem na 'n voormalige Britse Goewerneur; Sir George Grey. Die eiendom is vernoem na Lady Mary Marion Leuchars, wat tot haar afsterwe in 1964 op die ouderdom van 105 in die huis gewoon het.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Kozma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 188 Voortrekker Street, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lady Leuchars het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 188 Voortrekker Street, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang