Successfully reported
+25

Lady Smith Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Lady Smith Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lady Smith Cottages is in Dan Pienaar, Bloemfontein, geleë en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie verblyf is ideaal vir familie of vriende wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.

Verblyf word gebied in die Lemon Tree Studio, wat 7 gaste kan akkommodeer, en die Willow Cottage, wat 3 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraai-oond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het elke eenheid 'n lessenaar, 'n etenstafel en 'n TV. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sonja J
5.0
Baie welkom gevoel. Pragtige cottage met alles wat jy nodig het.
Okt 2025
Francois D
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Pragtige plek. Baie goeie ligging en veilig. Inboek was baie maklik, eenheid was goed toegerus, skoon en netjies. Was baie gerieflik met a...
Sien meer
Jul 2025
Amory O
5.0
Gerieflik, netjies & vriendelike gasvrou. Heerlik ingerig. Baie netjies en goeie diens. Sal beslis aanbeveel.
Jun 2025
Suzie V
5.0
Hoogs aanbeveel. Ezeth en Frans, die gasvrou en gasheer, is regtig topklas mense. Ons is vriendelik ontvang en kon ons bagasie vroeër aflaai. Hulle he...
Sien meer
Mei 2025
Andre N
Gesin met tieners
5.0
Goed geleë, veilig en gepas vir ons doeleindes. Gerieflik, netjies, ruim en waarde vir geld.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ezeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Lady Smith Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Lady Smith Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Lady Smith Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff7de23a44c90d135240e61bbbb1274aeb162dfea05045f3343f7a048487f545fa4965f3a3e1377ab56d511f8a9cba052df6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 8 Lady Smith Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0948539 26.215974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang