Successfully reported

Lady Smith Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Sonja J
1 nag
5.0
Okt 2025

Baie welkom gevoel. Pragtige cottage met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Pragtige plek. Baie goeie ligging en veilig. Inboek was baie maklik, eenheid was goed toegerus, skoon en netjies. Was baie gerieflik met alles wat ons nodig gehad het! Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amory O
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Gerieflik, netjies & vriendelike gasvrou. Heerlik ingerig. Baie netjies en goeie diens. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzie V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Hoogs aanbeveel. Ezeth en Frans, die gasvrou en gasheer, is regtig topklas mense. Ons is vriendelik ontvang en kon ons bagasie vroeër aflaai. Hulle het selfs vir ons 'n geskenk gegee met die geboorte van ons kleindogter. Die blyplek is skoon, netjies en smaakvol gemeubileer. Albei kamers het goeie kwaliteit linne. Ons was drie volwassenes en 'n pluspunt was die gerieflike plasing van die badkamer, niemand hoef deur 'n kamer te stap om die badkamer te gebruik nie. Die kombuis was goed toegerus. Lady Smith Cottages word hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Goed geleë, veilig en gepas vir ons doeleindes. Gerieflik, netjies, ruim en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

What a pleasant and friendly welcome! Loved the cottage. Perfect for a family. Absolutely fabulous! We will go and stay there every year from now on!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Gasvry, behulpsaam, rustig, mooi en netjies. Baie lekker, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina P
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Die eenheid lyk presies soos op die foto's! Ons sal beslis weer hier kom bly vir ma en dogter wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marga L
1 nag
5.0
Jul 2024

Heerlik! Ons het heerlik gebly. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Geriewe is baie netjies en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ezeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Lady Smith Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff7de23a44c90d135240e61bbbb1274aeb162dfea05045f3343f7a048487f545fa4965f3a3e1377ab56d511f8a9cba052df6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 8 Lady Smith Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0948539 26.215974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang