The Lagoon Beach House
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het lugversorging, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en gaste se wasgoed word deur die verblyf se personeel gewas. Hierdie kamer is rolstoelvriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode. Gebruik van die swembad, pragtige tuin en buitebraaigeriewe word gedeel. Dit is die gaste se verantwoordelikheid om na hul eie kinders om te sien, veral rondom die swembad. Vertrek na 11:00 sal 'n bykomende koste tot gevolg hê. Verlore sleutel of afstandbeheer van u kamer sal R300 per stel wees en moet onmiddellik aangemeld word. Die huishoudster het toegang tot die kamers vir diens tussen 10:00 vm. en 3:30 nm. Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie. Geraas moet minimaal gehou word na 22:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 6 gaste en het 4 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV in. Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode. Gebruik van die swembad, pragtige tuin en buitebraaigeriewe word gedeel. Dit is die gaste se verantwoordelikheid om na hul eie kinders om te sien, veral rondom die swembad. Vertrek na 11:00 sal 'n bykomende koste tot gevolg hê. Verlore sleutel of afstandbeheer van u kamer sal R300 per stel wees en moet onmiddellik aangemeld word. Die huishoudster het toegang tot die kamers vir diens tussen 10:00 vm. en 3:30 nm. Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie. Geraas moet minimaal gehou word na 22:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 6 gaste, 3 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit lugversorging, oorgenoeg kasruimte, tee- en koffiemaakgeriewe, sluitboksies en gratis WiFi in. Die eenheid lei na 'n ruim balkon met buitesitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode. Gebruik van die swembad, pragtige tuin en buitebraaigeriewe word gedeel. Dit is die gaste se verantwoordelikheid om na hul eie kinders om te sien, veral rondom die swembad. Vertrek na 11:00 sal 'n bykomende koste tot gevolg hê. Verlore sleutel of afstandbeheer van u kamer sal R300 per stel wees en moet onmiddellik aangemeld word. Die huishoudster het toegang tot die kamers vir diens tussen 10:00 vm. en 3:30 nm. Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie. Geraas moet minimaal gehou word na 22:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 1 slaapkamer met 'n kamer wat daaraan grens en bied slaapplek aan 6 gaste. Die slaapkamer het 4 enkelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Hierdie uitleg kan op versoek verander. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met die volle DStv-pakket in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode. Gebruik van die swembad, pragtige tuin en buitebraaigeriewe word gedeel. Dit is die gaste se verantwoordelikheid om na hul eie kinders om te sien, veral rondom die swembad. Vertrek na 11:00 sal 'n bykomende koste tot gevolg hê. Verlore sleutel of afstandbeheer van u kamer sal R300 per stel wees en moet onmiddellik aangemeld word. Die huishoudster het toegang tot die kamers vir diens tussen 10:00 vm. en 3:30 nm. Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie. Geraas moet minimaal gehou word na 22:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Lagoon Drive, Dolphin Coast, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang