Successfully reported
+26

Lagoon-Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 369 Waterside Road, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lagoon-Cottage in Wilderness bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf met strandmeer en see-uitsigte in die verte en is 'n ideale opsie vir 'n wegbreek op die skilderagtige Tuinroete.

Gaste kan kies uit 2 eenhede wat elk 2 gaste akkommodeer, met een eenheid wat 'n bykomende kind kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike koningingrootte-beddens met kwaliteit linne en handdoeke, en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenhede is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie vir gerieflike verhit-en-eet-etes. Een eenheid het ook 'n tweeplaatstoof. Geriewe sluit 'n TV met DStv-kanale en komplimentêre WiFi in.

Albei eenhede maak oop op 'n patio met buitesitplek, en gaste het toegang tot braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Die eiendom is gerieflik naby winkels, restaurante en 'n kort entjie se ry vanaf die Wildernisstrand geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Gordon W
Saam met lewensmaat
5.0
Well recommended. Lovely spot. Close to everything. Charming host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Hannelie D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustige atmosfeer. Baie lekker gebly. The host is baie behulpsaam en vriendelik. Eenheid is baie skoon, netjies, goed toegerus en genoeg spas...
Sien meer
Jan 2024
Estelle D
Saam met vriende
4.8
Lagoon-Cottage het aan al ons verwagtinge voldoen vir 'n vinnige wegbreek. Baie lekker gebly. Dit was redelik koud die dae wat ons daar was - sou defi...
Sien meer
Aug 2025
Esme T
Saam met lewensmaat
4.2
Die ligging is baie goed. Dit is goed vir 'n oornag van een of maksimum 2 aande. Ek sou nie 'n hele vakansie daar bly nie. Geen opwasgeriewe nie. Dit ...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 369 Waterside Road, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon-Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 369 Waterside Road, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA292892425b47b8e3da856b96906c01b94baf83b8b1d1c34538bd8fa4f2096d682776c09f5d064d8076721b1c0a7fe0562dab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 369 Waterside Road Wilderness 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9926805 22.5801266
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang