Successfully reported

Lagoon Self-Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lucrisha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Had a great weekend. Very good stay. Beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gekuier in veilige omgewing wat baie sentraal is. Eenheid is goed toegerus met alles wat jy benodig. Netjiese, ruim eenheid en die braai was welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wow, alles wat ons wou ervaar en meer. Wow, wat 'n plekkie! Uit die boonste rakke, moet sê alles omtrent die verblyf was uitstekend. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, netjies, skoon meubels en beddegoed, handdoeke. Die woonstel is goed geleë naby winkels en is verskriklik netjies. Die gasvrou is so vriendelik en ons het die stilte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Bekostigbaar en uitstekende ligging met alles wat jy nodig het. Baie lekker gekuier, sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casey J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Home away from home, very cosy. Stay was amazing, I'll definitely recommend it to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

Heerlik. Goed. In die toekoms moet jou gaste nie pla met krag nie. Sorg dat jou krag reg is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rojee R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Lekker slaap Dit was baie lekker en goeie diens gekry, sal weer wil gaan in toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We enjoyed our stay at Lagoon Self-Catering. Great location for access to the beach, restaurants and the local area. Very well equipped for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivienne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Waarde vir jou geld. A very quiet complex and clean flat. It's centrally located with shops and restaurants on your doorstep, no need to use your car. We had a lovely time there. Thanks to the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 38 Main Street, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d26cef68f173eced335565648c4548a7e3cb79d41416f37e0a54454dce3a90b0ac8b3406c318d14bfb79c554dec30540f61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 38 Main Street Flamingo Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.092229318089 18.032431602517
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang