Lagoon Self-Catering
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Maksimum 2 gaste word toegelaat.
Geen kinders of troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is streng verbode binne die eiendom.
Partytjies word nie binne die perseel toegelaat nie.
Gaste word vriendelik versoek om harde geluide te vermy.
Gaste moet kennis neem van die uitgangsvereistes. Maak asseblief seker dat die woonstel skoon is en alle vensters toe is en deure gesluit is op die laaste vertrekdag.
Neem asseblief kennis dat die swembad bedek is vir die wintermaande van Mei tot September.
Lees asseblief die huis- en kompleksreëls en hou by hulle.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 38 Main Street, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang