Successfully reported
+8

Lagoon Self-Catering

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 38 Main Street, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R799 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lagoon Self-Catering is in 'n bekoorlike woonstel naby die strandmeer en geriewe in 'n veilige kompleks in Langebaan. Dit bied 'n rustige toevlugsoord aan paartjies of vriende wat op soek is na ontspanning.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n gemaklike dubbelbed en 'n aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. WiFi is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het oorgenoeg sitplek, 'n TV met stroomdienste, en 'n kombuisie met 'n kombuishoekie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na die balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig oor die swembad. Verder het gaste toegang tot die gemeenskaplike swembad binne die kompleks, en veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Lagoon Self-Catering is naby plaaslike winkels en restaurante, en bied maklike toegang tot geriewe. Die verbly is ideaal vir 'n strandwegbreek, aangesien Langebaan-strandmeer net 4 minute se stap ver is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lucrisha S
Saam met lewensmaat
5.0
Had a great weekend. Very good stay. Beautiful views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Christo V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier in veilige omgewing wat baie sentraal is. Eenheid is goed toegerus met alles wat jy benodig. Netjiese, ruim eenheid en die braai was we...
Sien meer
Aug 2025
Maria W
Saam met lewensmaat
5.0
Wow, alles wat ons wou ervaar en meer. Wow, wat 'n plekkie! Uit die boonste rakke, moet sê alles omtrent die verblyf was uitstekend. Baie dankie.
Mei 2025
Christine M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies, skoon meubels en beddegoed, handdoeke. Die woonstel is goed geleë naby winkels en is verskriklik netjies. Die gasvrou is so vriendeli...
Sien meer
Apr 2025
Marius N
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbaar en uitstekende ligging met alles wat jy nodig het. Baie lekker gekuier, sal definitief weer daar bly.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 38 Main Street, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 38 Main Street, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d26cef68f173eced335565648c4548a7e3cb79d41416f37e0a54454dce3a90b0ac8b3406c318d14bfb79c554dec30540f61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 38 Main Street Flamingo Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.092229318089 18.032431602517
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang