Laguna Oasis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is verbode binnenshuis. Stil ure moet gerespekteer word van 21:00 tot 08:00. Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie. Harde musiek is verbode. Bure moet met bedagsaamheid behandel word. By uitcheck moet gebruikte linne en handdoeke bymekaargemaak en in een hoek gelaat word om gewas te word. Gedeelde areas moet met respek gebruik word. Nie meer as die toegelate aantal gaste mag in die eenheid bly nie. Indien hout of brikette gebruik word, moet as opgevee en in sakke gesit word vir weggooi. Voertuie moet by die stopstraat stop wanneer hulle binnekom of uitgaan. Gaste moet wag totdat die hek toemaak; agtergating is nie toegelaat nie. Die eenheid moet gesluit gehou word wanneer dit nie beset is nie.
Onbekende persone moet nie in die kompleks toegelaat word nie. Gaste is verantwoordelik vir enige sleutels en afstandbeheerders wat aan hulle uitgereik word. Afleweringsbestuurders moet ingelig word oor die reëls rakende stop by die ingang en uitgang.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 16 Sage Close, Laguna Lifestyle Village, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang