Lake St Lucia Villas
Beskrywing
Elkeen van hierdie woonstelle het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n eetarea, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die sitkamer het 'n TV met basiese DStv-kanale. Die eenhede beskik oor lugversorging en daar is ook plafonwaaiers. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n vierplaatstoof met 'n oond, 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas en 'n mikrogolf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Kinders moet onder toesig rondom die swembad wees.
Eet of drink in die swembad word nie toegelaat nie.
Die swembad se ure is van 07:00 tot 21:00.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elkeen van hierdie woonstelle het 3 slaapkamers, 1 kamer met 'n dubbelbed en 2 kamers wat elk 2 enkelbeddens het. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n eetarea, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die sitkamer het 'n TV met basiese DStv-kanale. Die eenhede beskik oor lugversorging en daar is ook plafonwaaiers. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n vierplaatstoof met 'n oond, 'n dubbeldeur-yskas en 'n mikrogolf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Kinders moet onder toesig rondom die swembad wees.
Eet of drink in die swembad word nie toegelaat nie.
Die swembad se ure is van 07:00 tot 21:00.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Flamingo Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang