Successfully reported
+106

Lake View Cabanas

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 512 R1 286 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lake View Cabanas bied goed gemeubileerde, skoon en gerieflike verblyf, hierdie woonstelle sal 'n wonderlike basis bied om 'n gesinsvakansie te geniet.

Hierdie gerieflike woonstelle beskik oor 1 tot 3 privaat slaapkamers, 'n leefarea en kombuis. Privaat braai-areas is ook beskikbaar. Lake View Cabanas bied 'n volledig toegeruste kombuis vir alle selfsorgbehoeftes, 'n TV en DVD-speler.

Die geriewe op die perseel sluit 'n restaurant, swembad, speletjieskamer en fietse te huur in.

Met 'n oorvloed seekoeie, krokodille, voëllewe en visvang, is St Lucia 'n natuurliefhebber se paradys. Lake View Cabanas is perfek geleë om die meeste daarvan te maak.

Ervaar alles wat hierdie wonderlike kusdorpie kan bied, met handwerkmarkte, die krokodilplaas, seekoei- en krokodiltoere, oulike restaurante, die St Lucia-riviermond, Kaap Vidal, die strand en die wildtuine van Hluhluwe alles naby. Hengelgeleenthede by St Lucia is uitstekend en hengelaars kan smul aan rots-, strand- en diepsee-hengel naby Lake View Cabanas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 912

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lake View Cabanas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 512
R 1 512 R 1 286
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 512
R 1 512 R 1 286
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 512
R 1 512 R 1 286
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwNjY4ODZkLTIwMGQtNDQxMy1hMTQ1LTBiOTQyZjAzZGMwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 512 nouVanaf R1 285 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.373759 32.413798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang