Successfully reported

Lake View Cabanas

1 Bedroom Apartment
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Let asb. op die waterbeperkings in St Lucia wat weens 'n watertekort in werking getree het.

Slegs die aantal mense wat op die besprekingsvorm aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gaste-sertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.

Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se tariewe vir geriewe en enige breekskade-/addisionele kostes is met aankoms betaalbaar.

Dit is die gas se plig om te verseker dat daar aan enige spesiale behoeftes voorsien word (bv. rolstoelvriendelike eenhede, ens.) deur dit direk by die oord te versoek.

Gaste-sertifikate en ID moet met aankoms getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.

Alle gaste moet bewus wees van die oord se reëls en die reëls gehoorsaam.

Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.

Daar mag nie meer as die bepaalde aantal gaste in die eenheid woon nie. Hierdie bepalings is deur die oord vasgestel en is ook op jou gaste-sertifikaat aangedui.

Met aankoms moet gaste 'n voltooide en getekende vrywaringsvorm inhandig wat saam met die gaste-sertifikaat aan jou gestuur sal word. Die vrywaringsvorm moet ingehandig word as jy inklok voordat jou sleutels oorhandig sal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2 Bedroom Apartment
Vanaf
Vanaf R 2 072
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
16 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

3 Bedroom Penthouse
Vanaf R3 562
R 3 562 R 3 028
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Let asb. op die waterbeperkings in St Lucia wat weens 'n watertekort in werking getree het.

Slegs die aantal mense wat op die besprekingsvorm aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gaste-sertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.

Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se tariewe vir geriewe en enige breekskade-/addisionele kostes is met aankoms betaalbaar.

Dit is die gas se plig om te verseker dat daar aan enige spesiale behoeftes voorsien word (bv. rolstoelvriendelike eenhede, ens.) deur dit direk by die oord te versoek.

Gaste-sertifikate en ID moet met aankoms getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.

Alle gaste moet bewus wees van die oord se reëls en die reëls gehoorsaam.

Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.

Daar mag nie meer as die bepaalde aantal gaste in die eenheid woon nie. Hierdie bepalings is deur die oord vasgestel en is ook op jou gaste-sertifikaat aangedui.

Met aankoms moet gaste 'n voltooide en getekende vrywaringsvorm inhandig wat saam met die gaste-sertifikaat aan jou gestuur sal word. Die vrywaringsvorm moet ingehandig word as jy inklok voordat jou sleutels oorhandig sal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwNjY4ODZkLTIwMGQtNDQxMy1hMTQ1LTBiOTQyZjAzZGMwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.373759 32.413798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang