Lalapanzi
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1732 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Lalapanzi is geleë in die Marloth Park Natuurreservaat aan die oewer van die Krokodilrivier in Mpumalanga, naby die Krugerwildtuin.
Die huis bied slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders in 4 slaapkamers. Drie slaapkamers het koninggrootte beddens en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die leefarea sluit 'n slaapbank vir 2 kinders in. Alle slaapkamers het lugversorging.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 2 wynkoelers, breekware, eetgerei, 'n ketel en 'n eetarea in. Die sitkamer het lugversorging en 'n slim-TV met toegang tot DStv Stream, YouTube en Amazon Prime. Onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar. Die eetarea maak oop na 'n patio met 'n gasbraai, swembad en sondek. Die eiendom het 'n 5000-liter watertenk en sonkrag vir die meeste geriewe, uitgesluit warm water en lugversorging, wat voorafbetaalde elektrisiteit benodig. 'n Groot boma is beskikbaar vir vure.
Die eiendom is ongeveer 200 m vanaf die rivier, waar gaste die gebrul van leeus, trompetterende olifante en ander naggeluide van die Krugerwildtuin kan hoor.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
AHF Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1732 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Lalapanzi het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1732 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang