Successfully reported

Langbeentjie Inn

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Jullian F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtig leefbaar privaat rustig. Baie, baie lekker gebly, was regtig stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniëlle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en stil wat nodig was. Dit was 'n goeie plekkie en vir rus. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fabio M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Staff very friendly. Great customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jules C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Awesome. Peaceful and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doretha C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Bevredigend. Skoon, netjies, alles wat mens benodig vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ian D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie gemaklik. Ons het regtig lekker gebly, sal beslis weer daar inboek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene J
1 nag
4.8
Aug 2024

Baie netjies en mooi en gerieflik. Baie baie netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celesté S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Vriendelike diens en netjiese plek. Die diens was baie goed en dit was maklik om in en uit te teken. Ons het net spesifiek vir 'n plek met veilige parkeerplek gesoek, m.a.w. agter 'n hek. Hul omgewing was veilig, maar die parkeerplek was oop voor die huis. Verder was dit knus en aangenaam vir 'n kort oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Bonokwakhe G
1 nag
4.0
Feb 2024

Great place. That place was just too perfect, pity I booked only 1 night there. If they can have a fenced gate, that would make it 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adeline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Langbeentjie Street, Protea Village, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96c079430c24c9647b07eddf4f7adf8c746bf13e6ce329ca28f9d0da3a7aad8c380f65e77296ae73dffe68424bc494c712cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 11 Langbeentjie Street Protea Village 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.883908903299 18.716290328836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang