Successfully reported

Langebaan Long Beach Cabanas

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Ronel P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Beddens baie gemaklik en heerlik gebly. Baie netjies, gerieflik, voldoende toegerus, binne loopafstand van die see. Met 'n rolstoel gegaan en gemaklik rondbeweeg binne akkommodasie. Annwysings moet asb. meld dat die sleutelbox by die hek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Montino E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Awesome! This was our second time booking Long Beach Cabanas and we will definitely be going back soon. We love that we are literally on the beach and restaurants are close by. We also loved exploring and took long walks on the beach. We stopped at Kraalbaai Beach and Calypso Beach. We had the best time! Thank you, Long Beach Cabanas. Our boys love playing on the grass while Dad and I are just relaxing at the braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik gekuier by die kaggel. Heerlik, veilig, sentraal geleë en alles presies wat jy nodig het vir 'n gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phoébe V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

The facility was cosy, comfy and spacious. I need to mention, the five using Shiloh said the remotes were not working. However, I mentioned it to management (via w/app and email) but received no reply. Other than that, we made the best of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.0
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annadie K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jul 2025

Goed toegerus en geleë, maar swak diens en onaangename omstandighede. Oor die algemeen was die plek mooi en goed toegerus. Verwarmers in die kamers vir winter sou egter gehelp het. Wat ongelukkig baie afsittend was, is dat die hoofslaapkamer erg na rook geruik het. Mens kon nie in die kamer slaap nie. Die duvet het na sigaretrook geruik, alhoewel die oortreksel skoon was. Die skoonmaakdame was nie beskikbaar om 'n vars duvet te bring nie. Verder was daar 'n gebroke venster, en het die warmwaterkraan in die kombuis die heeltyd afgevallen. Daar was ook nie 'n kombuisskêr beskikbaar nie. Die remotes vir die TV het ook nie gewerk nie, die dienspersoon het nie opgedaag nie, en ons moes uiteindelik ons eie batterye insit. Die ligging is egter goed en ons was gelukkig om naby die strand en 'n restaurant te wees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kyle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Superb. A great spot in an excellent location, a lovely few restaurants nearby for morning coffee, lunch and dinner. Almost direct access to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dream
Langebaan Long Beach Cabanas
Good morning Kyle. We are happy knowing you and your family enjoyed your stay at Long Beach Cabanas. We hope to see you back in the near future. Kind regards, Marelie

Roxanne H
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Baie lekker verblyf. Ons het die verblyf baie geniet. Dit is 'n pragtige omgewing en loopafstand van die strand en restaurant af.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Amazing. Close to the beach and other amenities. We had no problem collecting and dropping the key. We were there with my parents and everybody enjoyed the stay. The big fireplace was a huge plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Widaad O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2024

Fantastic. The stay was lovely and relaxing. It was very close to the beach. I love the fact that no pets are allowed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 188

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 540
R 1 540 R 1 386
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 540
R 1 540 R 1 386
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 540
R 1 540 R 1 386
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed4a6308ace4266e2fd6fa5eead92e042fc71122666b0ea36f5de2e4d37063596427c81e23d14363508e88c1ea47c07142e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 540 nouVanaf R1 386 per nag (plek vir 5) 64 5 1 5 91 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.081595852593 18.032997588955
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang