Successfully reported
+43

Langebaan Long Beach Cabanas

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 870 R1 683 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Langebaan Long Beach Cabanas bied selfsorgverblyf in Langebaan net 50 m van die strand en die hoof-swemplek af. Langebaan Long Beach Cabanas is in 'n Weskus-styl gebou en dis perfek vir gesinne of reisigers wat op soek is na gerieflike, ontspanne verblyf, of avontuurlustiges wat mal is oor vlieërbranderplankry.

Die verblyf word in 3 eenhede gebied, naamlik Shekina, Shalom en Shilo. Daar is 2 eenhede wat elk 2 slaapkamers het en die derde eenheid het 3 slaapkamers. Elke eenheid beskik oor 'n kombuis, sitkamer- en eetkamerarea, 'n kaggel en 'n privaat braaiplek buite. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien en elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en die WiFi is gratis.

Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel agter 'n veiligheidshek. Al 3 eenhede kan saam bespreek word vir groter groepe van tot 14 gaste.

Dit is net 1 uur vanaf Kaapstad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Ronel P
Saam met vriende
5.0
Beddens baie gemaklik en heerlik gebly. Baie netjies, gerieflik, voldoende toegerus, binne loopafstand van die see. Met 'n rolstoel gegaan en gemaklik...
Sien meer
Aug 2025
Montino E
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome! This was our second time booking Long Beach Cabanas and we will definitely be going back soon. We love that we are literally o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Marissa E
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier by die kaggel. Heerlik, veilig, sentraal geleë en alles presies wat jy nodig het vir 'n gerieflike verblyf.
Aug 2024
Kyle M
Gesin met klein kinders
5.0
Superb. A great spot in an excellent location, a lovely few restaurants nearby for morning coffee, lunch and dinner. Almost direct acce...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Roxanne H
4.8
Baie lekker verblyf. Ons het die verblyf baie geniet. Dit is 'n pragtige omgewing en loopafstand van die strand en restaurant af.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 188

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 91 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langebaan Long Beach Cabanas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 870
R 1 870 R 1 683
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 870
R 1 870 R 1 683
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 870
R 1 870 R 1 683
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6cdb98284d96b98b0c3bf5b4fa49474632593ac73c666430e3d6a19f21f0e3e7fd5f16af8d2a187edbcafb13f74ba4006f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 870 nouVanaf R1 683 per nag (plek vir 5) 64 5 1 5 91 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.081595852593 18.032997588955
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang