Langebaan Long Beach Cabanas
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 540R1 386 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
The Langebaan Long Beach Cabanas bied selfsorgverblyf in Langebaan, 50 m stapafstand vanaf die strand en swemarea. Die Long Beach Cabanas is gebou in die rustieke Weskus-styl, geskik vir gesinne en die gemaklike reisiger wat op soek is na gerieflike en informele verblyf. Ook ideaal vir vlieërbranderryers.
Verblyf word gebied in 3 cabanas, naamlik Shekina, Shalom en Shilo. Van die cabanas is 2 2-slaapkamer cabanas, en die derde cabana is 'n 3-slaapkamer cabana. Elke cabana het 'n kombuis, sitkamer en eetarea, knus kaggel asook 'n privaat buitebraai-area. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien, elke cabana het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar op die perseel, agter 'n veilige hek. Al 3 cabanas kan saam bespreek word vir groter groepe van tot 14 mense.
Die Cabanas is net 1 uur van Kaapstad af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Dream Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 188
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 91 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Langebaan Long Beach Cabanas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang