Successfully reported

Langkloof 1919

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Leonie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ongelooflike lekker plaaskuier. Pragtige omgewing, mooiste uitsig, regte plaasatmosfeer met plaasdamme, lieflike plaashuis met alles wat jy nodig het. Lamec was 'n plesier en altyd bereid om met enigiets te help. Heerlik privaat en veilig. Ons het heerlik gekuier, en 'n bonus was die koel weer, veral in Desember. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Relaxing, amazing. Will be back. We loved the peace and quiet at Langkloof. The host had thought of everything possibly required for a self-catering stay, and the books available to read about the history of the area were particularly interesting. The staff's assistance with cleaning the braai areas was also greatly appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Beautiful! Ongelooflik heerlik gekuier. Prentjie mooi plaashuis en het alles wat jy nodig het om jou verblyf gemaklik te maak. Alles is netjies & skoon. Die stoep & boma braai kuiers was uit die boeke! Die rustigheid & stilte is kos vir die siel! Kommunikasie van die eienaars via WhatsApp was puik. So baie detail in al die outentieke styl. Sal definitief weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

'n Sielsrus in die hartjie van die Waterberge. Wat 'n absolute juweel van 'n wegbreek! As jy op soek is na die perfekte kombinasie van rustigheid, luuksheid en ware gasvryheid, soek dan nie verder nie. Hierdie plaashuis, diep weggesteek in die Waterberge, is presies waarna jou siel smag. Toe ons by die huis aankom, was ons oorweldig deur hoe ongelooflik goed toegerus dit is. Alles waaraan jy kan dink, is daar: van die mees basiese geriewe tot die luukse verrassings. Die beddens was heerlik gerieflik. Die gasvryheid van die eienaars en die helper, op die plaas is iets wat regtig uitstaan. Hy het elke aand vir ons 'n boma vuur gepak en selfs die braaivleis vuur was reg, met volop gratis hout wat voorsien is. Dit het die braai-ervaring soveel makliker en lekkerder gemaak. Die vriendelikheid en bereidwilligheid om te help was uitsonderlik. Die omgewing is eenvoudig pragtig en vreedsaam. Ons het ure lank met ons honde gestap en die stilte en natuurskoon ingeasem. Die verrassing van die paar bokke wat ons besoek het, het die ervaring net nog meer spesiaal gemaak. Hierdie plaashuis is die perfekte plek vir enigeeen wat wil ontspan en herlaai in die natuur. Ons kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel en sal definitief weer kom kuier. Wat ons nie so baie gehou het nie, was die grondpad; dit was lank vir ons stadsjapies, en ons het stadig gery vir veiligheid. Ons sou nie in die nag op die grondpad wou ry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

CJ B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Spesiaal en onvergeetlik lekker gewees. Van die begin wat ons met die eienaars van Langkloof in kontak was met die reelings, was ek opgewonde oor die verblyf. Die mooi plaashuis is geleë in 'n baie lekker stil area teen die hang van die Waterberge. Langkloof 1919 het so 'n mooi verskeidenheid areas op die perseel om elke hoek en draai van die verblyf om te geniet en die hele Waterberg natuur in te neem. Langkloof se beddegoed is puik en die netheid van die huis is uitstaande! Daar is 'n ou met die naam Lamec wat kort-kort skoonmaak en sorg dat alles perfek hardloop. Beveel Langkloof 1919 sterk aan vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rijn D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Pragtige gerenoveerde plaashuis in pragtige ligging. Die mooiste plek waar ek al ooit gebly het. Boutique plaashuis met alles wat mens nodig het. Meerdere kere om te besluit: Welke van die twee braaiplekke sal ons gebruik? Welke van die vier eetplekke? Welke stoep? Sal ons op die dagbed by die biblioteek lees? Pragtig versier, skoon, sterk WiFi, badjasse, hout, ys, volledige kombuis, groot stoof en oond, werklik alles wat mens nodig het. Ligging aan die voet van 'n heuwel langs die Sewe Susters is asemrowend. Pragtige staproetes deur die kloof, ons het ure lank geloop. Die gasvrou is 'n lieflike persoon vol goeie advies. Ek het nog nooit in SA so veilig gevoel nie: Mens ry byna 'n halfuur vanaf die eerste, hoë, geslote hek, en daar is nog twee voordat mens by die huis kom. Die werker op die werf is baie vriendelik en betroubaar. Ons kom seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik. Langkloof is ongelooflik. Die eienaars het niks ontsien toe die huis ingerig is nie. Alles is net perfek. Ons sal vir seker weer gaan. Lekker weggesteek aan die voet van die berg. Salig en hier kry jy werklik sielerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

One of a kind bushveld farmhouse. This is a truly special place. The setting is bushveld in an old farmstead that is pared back comfort. The host is a wonderful, kind person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

We had a really wonderful stay at Langkloof. The accommodation is perfect. Such a lovely place and we enjoyed our stay at Langkloof so much! Wonderful service and the house is in a beautiful location and has everything one needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Puik. Verblyf was puik. Mense kan gerus Langkloof 1919 besoek. Waarde vir geld. Vriendelike diens van beide eienaar en helper op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Langkloof, Rankins Pass, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA287cfbddf2e9f9976d996afb365a0e100b04eb1c92154a7f44ea12c31693028331d51e5e6a1ab5d5ed58140894ae4b4865c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5) 31 5 1 5 Farm Langkloof Rankins Pass 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.496792746385 27.896117958139
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang